Huang en Kie. verskyn weer
Huang en Kie. verskyn weer

Huang en Kie. verskyn weer

Tanja Bause
Die Chinese sakeman mnr. Jack Huang en sy vier medebeskuldigdes in die saak van belastingontduiking, bedrog en geldwassery waarby N$3,5 miljard betrokke was, het pas (Donderdagoggend) in die landdroshof in Windhoek verskyn.
Hulle is mnre. Laurensius Julius, Tao Huizhong, Huang Jinrong en Zhu Honggang.
Huang het toestemming gehad het om vroeër die week na Angola te reis vir sakedoeleindes.
Die vyf, wat uit is op borgtog van tussen N$500 000 en N$1,5 miljoen, se verhoor is ná 'n vlugtige verskyning tot 1 Augustus vir verdere ondersoek uitgestel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!