Huidige Covid-19-regulasies bly in plek
Huidige Covid-19-regulasies bly in plek

Huidige Covid-19-regulasies bly in plek

Henriette Lamprecht
President Hage Geingob sê die huidige Covid-19-regulasies wat die afgelope maand in plek was, geld steeds tot 15 Februarie. Dit is die volgende: 'n maksimum van 200 mense wat byeenkomste waaronder sport bywoon, geen aandklokreël en skole kan tot volle kapasiteit open. Regulasies ten opsigte van die verkoop van alhokol en begrafnisse bly in plek.
Namibiërs, permanente inwoners en vragmotorbestuurders wat ten volle ingeënt is, hoef egter voortaan nie 'n negatiewe PCR-toets by Namibiese grense te toon nie. Vir alle ander kategorieë, ingesluit vragmotorbestuurders wat nie ten volle ingeënt is nie, bly die regulasie van 'n negatiewe PCR-toets nie ouer as 72 uur in plek.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!