Huispryse styg steeds, maar baie minder
Huispryse styg steeds, maar baie minder

Huispryse styg steeds, maar baie minder

Jo-Mare Duddy Booysen
Die gemiddelde prys vir ‘n huis in Namibië in Junie was 6,4% hoër as ‘n jaar gelede, toon die jongste FNB-huisprysindeks.
Dit is egter baie minder as die styging van 11,6% van Junie 2015 tot Junie 2016.
Op ‘n maandgrondslag het pryse egter gesak. Die gemiddelde huisprys in Junie vanjaar was N$1 199 000 teenoor N$1 222 000 die vorige maand.

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer