Huldeblyk aan Meester Jürgen Koch
John Fredericks skryf:
'n krompstok wat sou reguit houe slaan
'n leier asook 'n lyer (vir regverdigheid)
'n autokraat asook 'n aristokraat (vir menslikheid)
'n rewolusionêr asook n rebel (vir verandering)
'n visioenêr asook realis (vir die toekoms)
'n raadgewer asook 'n raakvatter
'n diplomaat asook 'n draaksteker
'n pa asook 'n prinsipaal
'n hardekwas sowel as 'n opvoeder.
Bowen alles . . . 'n mens, eggenoot, vader, vriend en 'n SKOOLHOOF.
Gaan in vrede en rus in blydskap.
Ek het my twee seuns (in verskillende eras) aan die “koninklike leierskap van Meester Jürgen Koch toevertrou. My enigste teleurstelling is dat hul verblyf onder sy vaandel te kort was (graad 8-12).
Mag die genade van ons Hemelse Vader en die vertroosting van Sy Heilige Gees van nou en tot der ewigheid met die Koch-familie wees.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie