Hulp vir gestremde kinders
Hulp vir gestremde kinders

Hulp vir gestremde kinders

Yolanda Nel
Te midde van fase 2 van die landswye inperking het die Turkse Samewerking- en Koördineringsagentskap (TiKA) hul ondersteuning aan die Side by Side Early Intervention Centre gebied. Die Side by Side-span het noodsaaklikhede ontvang om aan ouers met gestremde kinders uit te deel. Hulle het met behulp van dieetkundiges die kospakkies saamgestel.

“Kinders is die toekoms. Om dié rede het TiKA besluit om die kospakkies te skenk om die nodige voeding wat gestremde kinders nodig het te voorsien, veral in hierdie moeilike tyd,” het TiKA Windhoek se programkoördineerder, me. Özlem Güvenç, gesê. Me. Huipie van Wyk van Side by Side sê hulle is dankbaar vir TiKA se ondersteuning. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!