Hupstoot vir individue se ambisie
Hupstoot vir individue se ambisie

Hupstoot vir individue se ambisie

Sestien jongelinge het beurse ontvang om hulle in hul strewe na Olimpiese kwalifikasie te sterk.
Andrew Poolman
Die Namibiese Nasionale Olimpiese Komitee (NNOK) het gister die name van altesame 16 belwonde jong sportmanne en -vroue aangekondig aan wie beurse toegeken is met die oog op voorbereiding vir die 2020 Tokio Olimpiese Spele en die 2018 Olimpiese Jeugspele.

Beurse is toegeken aan nege juniors wat aanspraakmakers is om vir die 2018 Olimpiese Jeugspele te kwalifiseer, terwyl ook vir sewe seniors voorsiening gemaak word om by hoëprestasie fasiliteite te gaan oefen in hul strewe om vir die 202 Olimpiese Spele in Tokio te kwalifiseer.

Die sportkodes wie se atlete ter sprake is, is atletiek, boks, boogskiet, fietsry, perdesport, gimnastiek, roei, stoei, swem en triathlon.

Die geldwaarde van die beurse om vir Tokio 2020 te kwalifiseer, beloop US$715 per maand (nagenoeg N$10 000) per atleet. Vir elke junior atleet is US$5 500 (sowat N$76 500) opsy gesit om kwalifisering vir die Olimpiese Jeugspele te verseker.

Atlete is geïdentifiseer op grond van die internasionale kriteria wat deur Olimpiese Solidariteit gestel word vir die toekenning van beurse aan individuele atlete wat op internasionale vlak in ’n Olimpiese somersport deelneem.

Die kriteria sluit in dat die atlete hul tegniese vernuf en potensiaal bewys om vir die 2020 Olimpiese Spele in Tokio te kwalifiseer. Kandidate moet ook aan die standaarde van sportetiek voldoen, soos deur die Olimpiese handves en die Internasionale Olimpiese Komitee vasgestel. Hulle moet die wêreldkode teen verbode middels eerbiedig en mag geen skuldigbevinding aan ’n opkikkeroortreding op hul rekord hê nie.

Die sestien uitsoekatlete moet inderdaad die NNOK op die hoogte van enige reisreëlings hou, omdat atlete te enige tyd beskikbaar moet wees vir opkikkertoetse wat nie vooraf bekend gemaak word.

Die NNOK se sekretaris-generaal, me. Joan Smit, het verklaar dat dié beheerliggaam elke atleet se vordering en uitslae noukeurig sal monitor en dat elkeen se geskiktheid vir die program onder die vergrootglass bly.

“Soos wat Olimpiese Solidariteit vereis, moet die NNOK kwartaalliks verslag lewer oor elke atleet se vordering en hul kanse om vir Tokio 2020 te kwalifiseer,” sê Smit.

Atlete word toegelaat om die beursgeld te gebruik vir betalings van oefenfasiliteite of afsprake met afrigters wat in hul sport spesialiseer. Gereelde mediese en sportwetenskaplike bystand, verblyfkoste, versekering teen ongelukke en siekte, sakgeld en beperkte reiskoste om aan die relevante Olimpiese kwalifiserende byeenkomste deel te neem, is van die ander toegelate uitgawes.

Die beursprogram het amptelik op 1 September vanjaar in werking getree en sal net periodiek hernu word, op voorwaarde dat die atlete wel die kwalifisering vir Tokio 2020 behaal.

Die drie groot internasionale multi-sportbyeenkomste in 2018 is die Statebondspele by Gold Coast in Australië (4 tot 15 April), die Afrika Jeugspele in Algiers (17 tot 27 Julie) en die Olimpiese Jeugspele in Buenos Aires (6 tot 18 Oktober).

Die lys ontvangers van beurse is die volgende atlete:

VIR TOKIO 2020 OLIMPIESE SPELE

Maike Diekmann (23 jaar), roei.

Jonas Junias Jonas (24 jaar), boks.

Matias Hamunyela (25 jaar), boks.

Tristan de Lange (20 jaar), fietsry.

Jean-Paul Burger (21 jaar), triathlon.

Nestori Thomas (20 jaar), boks.

Tryagain Ndevelo (18 jaar), boks.

VIR 2018 OLIMPIESE JEUGSPELE

Adriaan Grobler (17 jaar), boogskiet.

Sadé de Sousa (17 jaar), atletiek.

Ivan Danny Geldenhuys (16 jaar), atletiek.

Alexander Miller (17 jaar), fietsry.

Nadine Flemming (17 jaar), perdesport.

Lance Potgieter (16 jaar), gimnastiek.

Heleni Stergiadis (16 jaar), swem.

Ronan Wantenaar (16 jaar), swem.

Hafeni Asino (16 jaar), stoei.

Kommentaar

Republikein 2024-09-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Rugby Championship: Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 22° | 37° Eenhana: 18° | 38° Oshakati: 18° | 37° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 15° | 33° Omaruru: 15° | 35° Windhoek: 15° | 31° Gobabis: 12° | 32° Henties Bay: 11° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 11° | 32° Mariental: 12° | 34° Keetmanshoop: 11° | 31° Aranos: 11° | 33° Lüderitz: 13° | 21° Ariamsvlei: 10° | 30° Oranjemund: 14° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 19° | 35° Mbabane: 8° | 12° Maseru: 4° | 17° Antananarivo: 11° | 32° Lilongwe: 19° | 30° Maputo: 14° | 22° Windhoek: 15° | 31° Cape Town: 11° | 24° Durban: 13° | 18° Johannesburg: 6° | 19° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.24/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067 Sport results: Rugby Championship: Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 4 vs 1 Watford | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Stoke City 1 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 22° | 37° Eenhana: 18° | 38° Oshakati: 18° | 37° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 15° | 33° Omaruru: 15° | 35° Windhoek: 15° | 31° Gobabis: 12° | 32° Henties Bay: 11° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 11° | 32° Mariental: 12° | 34° Keetmanshoop: 11° | 31° Aranos: 11° | 33° Lüderitz: 13° | 21° Ariamsvlei: 10° | 30° Oranjemund: 14° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 19° | 35° Mbabane: 8° | 12° Maseru: 4° | 17° Antananarivo: 11° | 32° Lilongwe: 19° | 30° Maputo: 14° | 22° Windhoek: 15° | 31° Cape Town: 11° | 24° Durban: 13° | 18° Johannesburg: 6° | 19° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.24/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067