Ietermagôsmokkelaar kry boete van N$200 000
'n Ietermagôsmokkelaar is vanoggend in die Rundu-landdroshof tot 'n boete van N$200 000 of vier jaar agter tralies gevonnis.
Joseph Mukuve is weens die oortreding van die onwettige handel in beheerde wildprodukte, naamlik een lewende ietermagô en twee -velle, ter waarde van sowat N$150 000 gevonnis.
Foto ter illustrasie Kelsey Prediger

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie