Indonesiu00eb gaan voluit by Ekspo
Indonesiu00eb gaan voluit by Ekspo

Indonesië gaan voluit by Ekspo

Francoise Steynberg
Die ambassade van Indonesië bied weer vanjaar ’n interessante stalletjie by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) aan.
Die Indonesiërs spog vanjaar met ’n tradisionele Tongkonan-huisie van Tana Toraja van die Sulawesi-eiland van Indonesië.
Hulle bevorder die Wonderlike Indonesië-veldtog wat insluit Wonderlike Natuur, Wonderlike Kultuur, Wonderlike Mense, Wonderlike Kos en Wonderlike Waarde vir Geld, in samewerking met die NTE se tema, Gemeenskap.
Goeie nuus vir Namibiërs is dat hulle Indonesië nou vir 30 dae lank sonder ’n visum kan besoek. Die vriendelike personeel sal besoekers meer inligting oor die land se toeristebestemmings gee.
Besoekers staan ook die kans om ’n “Wonderlike Indonesië” T-hemp of ’n kookboek, Taste Indonesia te wen deur slegs aan ’n opname tydens die NTE deel te neem.
Indonesië se stalletjie is in die hoofsaal, nommer M-43.
Vir verdere navrae, kontak mnr. Pramudya Sulaksono by 061 285 100 of 081 155 526 of per e-pos by [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!