Indonesiese filmweek begin vandag
Indonesiese filmweek begin vandag

Indonesiese filmweek begin vandag

Lloyd Zandberg
Danksy die sukses van die Indonesiese filmweek wat in 2013 en 2014 plaasgevind het, bied die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) met trots nog ’n filmweek vir 2018 aan, wat vandag afskop.
Die hoofdoel van hierdie geleentheid is om Namibië en Indonesië se samewerking op kulturele gebied te verstewig.
Tydens die filmweek (6 – 10 Augustus) sal vyf oorspronlike Indonesiese films in die FNCC se fliekteater gewys word en die toegang is gratis.
Besoek die FNCC se Facebook-blad vir tye en verdere inligting. Toegang is gratis.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!