Inspirasie-tafels gaan voort
Inspirasie-tafels gaan voort

Inspirasie-tafels gaan voort

Yandi Du Plessis
Die weeklikse Inspirasiemark by die Ou Kragstasie in Windhoek gaan soos normaal aan, met die nodige maatreëls in plek. Al die nodige permitte is verkry en in dié tyd van onsekerheid is dit die perfekte geleentheid om plaaslike entrepreneurs te ondersteun.

Die laaste mark vir dié winterseisoen vind môre, 22 Augustus, plaas. Plaaslike voedselprodukte, kuns, modes, juweliersware, handgemaakte produkte en ’n verskeidenheid van verversings sal beskikbaar wees. George Longane sal die vermaak verskaf en die gemoedere hoog hou.

Veiligheid is die eerste prioriteit. Die dra van maskers is verpligtend en handontsmetmiddel sal vrylik beskikbaar wees.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!