Inwoners kan vir aanvullende dosisse (booster shots) gaan
Inwoners kan vir aanvullende dosisse (booster shots) gaan

Inwoners kan vir aanvullende dosisse (booster shots) gaan

Henriette Lamprecht
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, sê inwoners wat AstraZeneca en Pfizer-entstowwe teen Covid-19 ontvang het, kan nou ook soos in die geval van Sinopharm vir 'n derde dosis gaan. Shangula sê die derde dosis kan dieselfde as die eerste twee dosisse wees, of dit kan 'n nuwe entstof wees. In die geval van Johnson & Johnson wat net een dosis is, sê Shangula kan 'n tweede dosis van die persoon se keuse van entstof (bv. Pfizer) gebruik word.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer