Irak neem Kirkoek in
Irak neem Kirkoek in

Irak neem Kirkoek in

NAMPA
Irakse veiligheidsmagte het gister (Maandag) die stad, Kirkoek verower en beheer oor regeringsgeboue geneem, het ‘n plaaslike veiligheidsbron aan Xinhua gesê. Die Amerikaans-geleide koalisie, wat teen die Islamitiese Staat-groep (IS) veg, het gister ‘n beroep op Bagdad en Irakse Koerde gedoen om “die eskalasie van aksie” te vermy. Die Irakse operasie volg na weke se spanning tussen Amerikaanse bondgenote wat saam teen IS veg, om die strategiese olie- en militêre terreine in Kirkuk oor te neem. Irakse Koerde het verlede maand in ‘n referendum oorweldigend vir onafhanklikheid van die noordelike streek gestem. Foto Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!