Iran dreig VSA oor nuwe sanksies
Iran dreig VSA oor nuwe sanksies

Iran dreig VSA oor nuwe sanksies

Iran
NAMPA
Iran se pres. Hassan Rouhani het Woensdag gesê Teheran sal “op ‘n gepaste manier” reageer op nuwe sankies deur Amerika, maar dat Iran verbind bly tot die kernooreenkoms wat met wêreldmagte gesluit is.
"Die Islamitiese Republiek van Iran sal altyd voldoen aan internasionale verbintenisse,” het Rouhani tydens ‘n kabinetsvergadering gesê wat regstreeks gebeeldsaai gesê.
Indien Amerika onder enige voorwendsel met nuwe sanksies wil voortgaan, sal Irak gepas reageer. “Ons sal nie skendings deur die Amerikaners duld nie,” het hy gesê.
Sy opmerkings kom ‘n dag nadat Amerika en Iran oor-en-weer sanksies oor die Islamitiese republiek se ballistiese missielprogram ingestel het.
Die Amerikaanse ministerie van buitelandse sake het sanksies op 18 individue en entiteite in Iran geplaas, ure nadat die Withuis erken het Teheran hou by die 2015-ooreenkoms. - Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!