Iran: Kernkragontploffing veroorsaak beduidende skade
Iran: Kernkragontploffing veroorsaak beduidende skade

Iran: Kernkragontploffing veroorsaak beduidende skade

Jeanette Diergaardt
’n Kernkragontploffing Donderdag in ’n pakhuis by die Ntanz-aanleg in sentrale Iran het beduidende skade aangerig en kan die produksie van sentrifuges vertraag wat uraan verryk,” het die land se energiewoordvoerder gesê.

Volgens Iran se kernkragliggaam het die ontploffing geen radioaktiewe besoedeling of beserings veroorsaak nie. Veiligheidsbeamptes sê dit is ’n ongeluk en hulle het die oorsaak van die ontploffing gekry, maar geen verdere inligting bekend gemaak nie.
Die woordvoerder van Iran se Atoomenergie Organisasie, mnr. Behrouz Kamalvandi, het in ’n onderhoud met IRNA, die regering se nuusagentskap, gesê: “Daar is geen slagoffers nie. . . maar die finansiële skade is aansienlik.”

Iran het in September verlede jaar weer begin om uraan te ontgin ten spyte van ooreenkomste om aktiwiteite te beëindig. Tehran het nog altyd ontken dat sy kernkrag program enige militêre verbintenis het. – Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!