IS onthoof twee in Sinai
IS onthoof twee in Sinai

IS onthoof twee in Sinai

Egipte
Estelle de Bruyn
Die Islamitiese Staat-groep (IS) se vleuel in Egipte se Sinai-skiereiland het Dinsdag 'n video op sosiale media gepubliseer wat die onthoofding van twee mans wys wat volgens IS skuldig aan toordery en heksery bevind is.

Die video wys 'n groep wat 'n godsdienstige polisie-eenheid bekend as die Hasbah in noordelike Sinai vorm waar hulle vir jare met 'n insurgensie besig is. Die ylbevolkte gebied grens aan Israel, Gaza en die Suezkanaal.

In die video kan twee bejaarde mans in oranje oorpakke gesien word wat uit 'n swart bakkie geneem, die woestyn ingelei en onthoof word. 'n Man lees dan “'n vonnis” van 'n Sjaria-hof voor.

IS gebruik terminologie soos “towenaars” en “afvalliges” wanneer hulle na diegene wat Soefisme, 'n nie-gewelddadige vorm van Islam, beoefen.

- Nampa/Reuters

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!