Ivan Pitt dood
Francoise Steynberg - Die lyk van mnr. Ivan Pitt (29) is gevind.
'n Woordvoerder van die Namibiese polisie, hoofinsp. Kauna Shikwambi, het pas aan Republikein bevestig dat Pitt dood is.
Volgens mnr. Human Prinsloo, die broer van die vermoorde me. Lindie Prinsloo (39), is Pitt se lyk vandag deur haar vriend, mnr. Adam Labuschagne, in die motorhuis van die moordhuis in 15 Harderstraat in Vineta op Swakopmund gevind.
Pitt het homself gehang.
Lees die volledige berig in môre se Republikein

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie