Januarie-karnaval
Januarie-karnaval

Januarie-karnaval

Dani Booysen
BURGER OELOFSEN VAN VOLOUIGA, OUTJO SKRYF:

Die volgende gedig is geskryf deur my groot mater Quinten du Plooy van Pretoria na aanleiding van foto’s van Leliepan.

Skuins noord van vêr geleë Maltahöhe

begin die vlaktes en sonswart hoogtes

skaamgroen spriete wys.

Jy sprei jou karnavalskleed soos jubelsange

in kleur oor spruite, waterlope en-panne

en die wierook van jou blommegeur styg

soos dankgebede opwaarts teen die hange.

Boontoe die waters lê in die son

en rimpelblink en pienk lelies

rinkink in die oggendwind.

Plate, plate troppienk blom

en dekade van gebede

die Grootreën het gekom.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!