Japan vier keiser se verjaardag
Japan vier keiser se verjaardag

Japan vier keiser se verjaardag

Francoise Steynberg
Die ambassade van Japan in Namibië het Woensdag keiser Naruhito se verjaardag in Windhoek gevier. Die ambassadeur van Japan in Namibië, mnr. Hideaki Harada (links), het vertel hoe Namibië se nasionale rugbyspan verlede jaar tydens die Wêreldbeker-rugbytoernooi Japannese se harte gesteel het. Japan sien ook uit na die Olimpiese Spele middel vanjaar in Tokio waar die Namibiese padwedloopatleet, Helalia Johannes (middel), gaan deelneem. Regs is die adjunkminister van internasionale betrekkinge en samewerking, me. Christine ||Hoebes. Foto Francoise Steynberg

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!