Jerusalem: ‘Geweld gaan toeneem’

Verhoogde geweld word gevrees ná Amerika se besluit oor Jerusalem as hoofstad van Israel.
Die Arabiese Bond sê Amerika se besluit om Jerusalem as hoofstad van Israel te erken sal geweldpleging oor die streek heen verhoog en het die land versoek om daarvan af te sien.Di
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer