Jeugraad vra studiegeld
Jeugraad vra studiegeld

Jeugraad vra studiegeld

Augetto Graig
Die uitvoerende hoof van die Nasionale Jeugraad (NYC), mnr. Mandela Kapere, het vir ’n nuwe benadering tot die finansiering van minderbevoorregte hoër onderwysstudente gevra.

Hy sê daar is geweldige druk op die Nasionale Hulpfonds vir Studente (NSFAF) en hulle kan nie voorbly nie.

Kapere het gevra dat die privaat sektor meer betrokke raak, en het president Hage Geingob se beskikbaarmaking van N$150 miljoen verwelkom om die NSFAF se skulde te delg.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!