Jo Black maak eerste buiging in Namibiu00eb
Jo Black maak eerste buiging in Namibiu00eb

Jo Black maak eerste buiging in Namibië

Jo Black is op pad Namibië toe, waar hy eerskomende Maandag by SKW gaan optree as deel van die Movember-kankerbewusmakingsprojek vir mans.

Hoewel hy nog nooit vantevore in Namibië was nie, sien baie Namibiërs na sy besoek uit.

Kaartjies is aanlyn by webtickets.com.na teen N$250 per persoon en by die SKW se hek teen N$280 beskikbaar.

Lees die volledige onderhoud met Jo in Kollig en kom in aanmerking om kaartjies na die optrede te wen.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!