Job Amupanda is Windhoek se nuwe burgemeester
Job Amupanda is Windhoek se nuwe burgemeester

Job Amupanda is Windhoek se nuwe burgemeester

Ronelle Rademeyer
Die leier van die beweging Affirmative Repositioning (AR), mnr. Job Amupanda, is die nuwe burgemeester van Windhoek.
Die onderburgemeester is me. Clemencia Hanases van die Popular Democratic Movement (PDM).
Die ander raadslede wat vanmiddag by die hoofstad se munisipale raadsaal ingehuldig is, is:
Bernadus Araeb van die Indepenfent Patriots for Change (IPC),
Desiree Davids (IPC),
Sade Gawanas van die Landless People's Movement (LPM),
Filemon Hambuda (IPC),
Fransina Kahungu (Swapo),
Queen Kamati (Swapo),
Ilse Keister (AR),
Austin Kwenani (Swapo),
Ndeshihafela Larandje (IPC),
Sam Nujoma (Swapo),
Magdalena Pienaar-Lombardt (Swapo),
Ivan Skrywer (LPM), en
Joseph Uapingene van die National Unity Democratic Organisation (Nudo).

Kommentaar

Republikein 2025-01-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 18° | 31° Rundu: 19° | 30° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 22° | 29° Ruacana: 20° | 32° Tsumeb: 19° | 31° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 21° | 34° Henties Bay: 19° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 26° | 38° Keetmanshoop: 24° | 38° Aranos: 25° | 37° Lüderitz: 18° | 33° Ariamsvlei: 22° | 38° Oranjemund: 17° | 25° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 22° | 37° Lubumbashi: 16° | 21° Mbabane: 16° | 28° Maseru: 17° | 34° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 18° | 24° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 20° | 26° Durban: 19° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 16° | 27° #REF! #REF!