John Rock. . . by ju00f3u00fa huis
John Rock. . . by ju00f3u00fa huis

John Rock. . . by jóú huis

Yandi Du Plessis
Die Namibiese folksanger met die rasperstem bied nou huiskonserte in die Windhoek-omgewing aan. Dis reg, hy kom tree by jou huis op! Wat die geleentheid ook al mag wees, ’n verjaardagpartytjie, ’n huweliksherdenking of al is dit net ’n gewone Saterdagaand en julle is lus om te dans, dié “Prophet” is dalk net wat die aand nodig het.

Die sanger is rusteloos ná die inperking en sê hy tree vir ’n appel en ’n ei op “want my bestuurder wil hê ek moet in oefening bly”.

Tydens ’n onlangse onderhoud met Kollig het hy gesê hy geniet die meer intieme optredes en hy sal dit beslis meer in die toekoms wil doen, veral noudat groot byeenkomste steeds buite die kwessie is.

Om ’n afspraak te reël besoek sy Facebook-blad. Besoek ook www.johnrockprophet.com of skakel 071 106 7544 vir meer inligting.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!