• Tuisblad
  • Ongelukke
  • Jongmense verteenwoordig byna helfte van ongelukslagoffers in 2020
Jongmense verteenwoordig byna helfte van ongelukslagoffers in 2020
Jongmense verteenwoordig byna helfte van ongelukslagoffers in 2020

Jongmense verteenwoordig byna helfte van ongelukslagoffers in 2020

Henriette Lamprecht
Die Motorvoertuigongelukkefonds (MVAF) sê mense tussen die ouderdomme van 16 en 35 jaar verteenwoordig die grootste groep wat verlede jaar hul lewens in padongelukke verloor het. Volgens die fonds se jongste verslag verteenwoordig dié groep 39% van die ongelukslagoffers. Dit volg 'n soortgelyke patroon en persentasie vir 2019.

Volgens die verslag was kinders onder 15 jaar verantwoordelik vir 14% van die slagoffers van padongelukke. Hoewel daar 'n afname van 24% in padsterftes verlede jaar was, bly ongelukke die grootste oorsake van sterftes in Namibië met 'n gemiddeld van 632 per jaar.
Die sterftekoers vir 2020 was 18 persone uit 'n 100 000 inwoners wat hoër is as die globale gemiddelde sterftekoers van 17,4 persone per 100 000 inwoners. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!