Jongspan bou aan hul fiksheid en tegniek

Triathlon
Andrew Poolman
Die oefenklub vir kinders, T-Rex Training Tribe, het sy nuwe jaar die afgelope naweek aan die gang geskop met ’n driekampbyeenkoms in Olympia.

T-Rex Training Tribe se hoofafrigter Charmaine Shannon bedank die Arebbusch Lodge vir die puik venue, asook Foodlovers Market vir die geskenkpakke as pryse en die ouers vir hul ondersteuning.

Die wenners in die ouderdomsklasse was:

Seuns peuters: 1 Marco von Schumann 0:01:58; 2 Calvin de Klerk 0:02:07; 3 Tristan Schröder 0:02:40.

Meisies peuters: 1 Elizabeth van Rensburg 0:02:03; 2 Sanchia-Mai Brandt 0:02:20; 3 Matilda Kadamika 0:03:22.

Seuns 7-8 jaar: 1 Henry Chamberlain 0:05:31.

Meisies 7-8 jaar: 1 Esmeralda Nel 0:05:13; 2 Hazeley Kalish 0:05:37.

Meisies onder 10: 1 Syrah Chamberlain 0:03:37.

Seuns onder 12: 1 Mickah Januarie 0:08:35.

Meisies onder 12: 1 Catherine Brand 0:06:09.

Meisies junior B: 1 Marlynne Brandt 0:06:00.

• Die volgende resies in die somerreeks is op 17 Februarie, gevolg deur 3 Maart, 7 April en die pre-primêre interskole (tot onder 10) op 29 April.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!