“Jou inligting is nie reg nie”

’n Groot deel van die inhoud van ’n kenner se ongelukverslag in mnr. Jandré Dippenaar se moordverhoor is verkeerd, sê sy advokaat.
Tanja Bause
Erwin Leuschner – Ná vier dae in die streekhof op Swakopmund het die ongelukskenner mnr. Johan Joubert se kruisondervraging in die moodverhoor van mnr. Jandré Dippenaar gister
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer