Jou stem
Verlede Sondag moes Namibiërs worstel met die nuus dat die land se veel verwagte Wêreldbeker-rugbywedstryd teen Kanada weens tifoon Hagibis afgelas is. Ons het sedert verlede Maandag menings hieroor getoets – en die uitslag wys die land se teleurstelling.
Hierdie week wil ons weet hoekom inwoners vertroue in ons demokrasie verloor. Besoek ons webwerf se hoofblad om deel te neem.
Hierdie week wil ons weet hoekom inwoners vertroue in ons demokrasie verloor. Besoek ons webwerf se hoofblad om deel te neem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie