Jou stem
Jou stem

Jou stem

Dani Booysen
Ons het die afgelope week lesers ‘n bykomende kans gegee om te sê hoeveel reën al by hulle geval het in die huidige reënseisoen. Die finale grafiek lyk as volg.

Sowat 40% van deelnemers het ondergemiddelde, min of geen neerslae gerapporteer. Ongeveer 40% het beter neerslae as normaalweg beleef. Die syfers het grootliks onveranderd gebly.

Hierdie week wil ons weet hoe gereeld owerhede die publiek volgens lesers oor Covid-19 moet inlig. Besoek ons webwerf se hoofblad om deel te neem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!