Judo kry nuwe bestuur
Judo
Die Namibiese Judovereniging (NJF) het verlede week tydens sy algemene jaarvergadering 'n nuwe bestuur vir die volgende twee jaar verkies. Van links is Gerrit Mouton (direkteur van bemarking, kultuur en opvoeding), Judred Thuys (beskermheer), Marlene Brendell (sekretaris-generaal en tesourier ), Ananias Iyambo (bykomende lid), Festus Unengu (direkteur van regte), Ian Esau (bykomende lid), Keith Bock (president), Werner Kaniita (bykomende lid). Roman Bock (bykomende lid) en Rowan Esau ( direkteur van sport) was afwesig toe die foto geneem is. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie