Junie is karnavaltyd aan die kus
Jessica Botes
Die aktiwiteite vir vanjaar se Küska met die tema “Ach wie gut dass Niemand weiss” (Hoe bly is ek dat niemand weet nie), het Saterdag met die Narrenwecker op Swakopmund afgeskop.
Op 16 Junie is die Prinzenball en die Küskika vind op 17 Junie plaas, gevolg deur die internasionale aand op 20 Junie, die tweetalige aand op 21 Junie en die Büttenabend op 22 Junie.
Die Maskenball vind op 23 Junie plaas en op 24 Junie word die karnaval met die vlotoptog deur die strate afgesluit, gevolg deur die gewilde Keraus in die SFC-saal.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie