Kaalvoet seu00ebn
Kaalvoet seu00ebn

Kaalvoet seën

Dani Booysen
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Amen ja amen virri reën.

Uitgestort van Bo ‘n seën.

Wolkbreuk stortvloed.

Dan loop ek kaalvoet.



Die grond ruik en vars en skoon.

Die Hemelheer wat ons beloon.

Dankbaar, ja als is waternat.

Grondpad is seepglad.



Kaalvoet inni seën.

Oë na bo virri reënt.

Bokke die joebel en juig.

Windpomp laat die dam styg.



Al die veld is vrolik.

Geen boer is olik.

Landerye is waternat.

Geelgras se keel is benat.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!