Kaapse storm bring reusegolwe
Hoewel die see langs die Namibiese sentrale kus die afgelope dae rowwer as normaal was, is geen ooglopende skade aan gebou en strukture aangerig nie. Hoë golwe het wel met geweld geslaan teen breekwatermure by die Mole en Platz am Meer-inkopiesentrum. Waaghalse het ook Donderdag die wêreldbekende Donkiebaai-golwe suid van Walvisbaai aangedurf. Foto Jessica Botes
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie