Kaapse toer vol hoogtepunte
Tennis
Die Johan Theron Tennisskool van Windhoek het in Desember soos elke jaar vir die afgelope 14 jaar ’n toer met sy topspelers na Kaapstad onderneem.
Die groep het uitstekende resultate behaal in die twee toernooie waarin hulle eers op Stellenbosch en toe in Kaapstad deelgeneem het.
By die Boland Keyhealth-toernooi waarin meer as 1 000 spelers ingeskryf het, was die Namibiërs se uitslae soos volg:
Seuns onder 12
Codie van Schalkwyk wen die platinumafdeling (die sterkste afdeling).
Oliver Diggle wen die goue afdeling.
Connor van Schalkwyk wen die silwer afdeling.
Seuns onder 14
Paul Schwiegers wen die goue afdeling
Nguvi Hinda haal die kwarteindstryd en eindig sewende.
Tevin Tait haal die kwarteindstryd en eindig sesde.
Paul Schwiegers en Nguvi Hinda wen die dubbelspel.
Oliver Hoffmann haal die semifinaal en eindig vierde.
Seuns onder 16
Ruvan van Staden haal die kwarteindstryd en eindig vyfde.
Ruvan van Staden en Luke Symonds-Mayes haal die kwarteindstryd in die dubbelspel.
WESTELIKE PROVINSIE KEYHEALTH TOERNOOI (867 inskrywings)
Seuns onder 12
Codie van Schalkwyk wen die platinumafdeling.
Connor van Schalkwyk wen die goue afdeling.
Connor van Schalkwyk en Maans Steenkamp wen die dubbelspel.
Seuns onder 14
Nguvi Hinda wen die goue afdeling.
Tevin Tait haal die semifinaal en eindig derde.

Meisies onder 14
Emma Bastiaans eindig derde.
Seuns onder 16
Luke Symonds-Mayes eindig derde in die goue afdeling.
Meisies onder 16
Jessica Riedel haal die semifinaal en eindig derde.
Nina Burger behaal die vierde plek.
Die Johan Theron Tennisskool bedank die volgende besighede vir hul ondersteuning om hierdie toer moontlik te maak: Pennypinchers, Zebra Trailers, Herselmann Quantity Surveyors, Rennies Travel, G4s, Sanlam, Absolute Logistics, Namib Mills.
Afrika-stryd
Die Namibiese Tennisvereniging stuur vandeesweek elf spelers om die land by die Afrika Sone-kampioenskap in Botswana te verteenwoordig. Die toernooi begin Saterdag en duur tot 17 Januarie.
Die voorste junior spelers van die Suidelike Afrika-lande sal meeding om vir die Afrika junior kampioenskap in Maart 2015 in Tunisië te kwalifiseer.
Die span word deur Adriaan Coetzee en Nqobilizwe Moyo as afrigters vergesel en bestaan uit: Seuns: Connor van Schalkwyk, Maans Steenkamp, Codie van Schalkwyk, Oliver Diggle, Paul Schwiegers, Nguvi Hinda. Meisies: Lisa Yssel, Taimi Nashiku, Gina Moolman, Nina Burger, Emma Bastiaans.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie