Kaapstad se donker kant
Sewe-en-veertig
Mosela Mosholi, ’n ou vriendin uit haar tronkdae, bel Sarah Fourie halfvier op ’n koue wintersoggend wakker. Sy moet nóú kom, Kaapstad toe.
Datameester Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris binne die volgende paar dae en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah ken Mosi al jare en haar skuld is groot, so sy sleep haarself uit die bed, gryp ’n oornagsak, en bel Jaap. Want Jaap Reyneke gaan moet saam.
Mosi is in die moeilikheid en Jaap se jare as polisieman is ál raad vir ’n moordenaar wat op vrye voet is.
Sewe-en-veertig deur Irma Venter is deur Human en Rousseau gepubliseer. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie