Kaiserstraat is braaikoning
Kaiserstraat is braaikoning

Kaiserstraat is braaikoning

Francoise Steynberg
Kaiserstraat Boerevereninging (BV) is Saterdag ná 18 jaar uiteindelik weer as die NLU Agribraai op Gobabis se braaikonings gekroon. Die naaswenners is Omuramba BV met Aroab BV in die derde plek. In die sosiale afdeling het The Chuck Wagon Kitchen met die louere weggestap, gevolg deur The Cowboys of Cattle Country en Securitas in die derde plek. Volgende jaar se braaikompetisie sal in Windhoek plaasvind. Van links is Kaiserstraat BV se wenspan: Nic, Elsada, Corné en Charmoni Kruger. Foto Francoise Steynberg

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!