Kalender 27 April

Karin Eloff
Nou aan die gang

» Môre om 09:00 vind die Colour Run by die German Shepherd Club in Windhoek plaas. Hierdie gewilde wedloop lok jaarliks hordes mense wat die strate met een doel aandurf – om ‘n gesonde leefstyl te handaaf. Elke deelnemer ontvang ‘n geskenkpakkie te waarde van N$500. Besoek www.whatsonnamibia.com vir meer inligting, of om kaartjies te koop. Stof solank jou stapskoene af.

» Dis weer tyd vir die jaarlikse Nama-toekennings. Vanjaar se geleentheid vind môre by die Dome op Swakopmund plaas. Van ons land se beste sangers en vermaaklikheidskunstenaars gaan die blou tapyt om 20:00 betree. Tydens die prysuitdeling gaan meer as 20 regstreekse uitvoerings plaasvind. Kaartjies is by www.webtickets.com.na beskikbaar.

» Die Nasionale Teater van Namibië (NTN) bied vanaand Tales of Roses in Concrete aan. Die teks en regie is deur die bekende Ashwyn Mberi behartig en beoog om die hartsnare te roer. Die optrede vind om 20:00 plaas en die kaartjies kos N$502 vir volwassenes en N$30 vir studente en pensioenarisse. Vir meer inligting, besoek die NTN se webtuiste.

» Die Franko-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) bied môre om 10:00 ‘n minidisko vir die kleinspan aan. Belangstellendes kan uistien na vermaak wat wissel van opvoedkundige pret, speletjies, dans en skilder. Kaartjies kos N$100 en kan by die deur gekoop word. Vir meer inligting, besoek die FNCC se Facebook-blad.



Maandag

» Die dames van Trio Feminale tree vanaand by die Otto Günther Courtyard op Swakopmund op. Kaartjie kos N$80 en kan by Otto Günther of by die deur gekoop word. Die show begin om 17:30.

» Die Nasionale Kunsgalery van Namibië (NAGN) bied tans die Master Mind-uitstallings aan. Master Mind is ’n innoverende drukwerk-uitstalling van karton en linoleum deur Lok Kandjengo. Kandjengo put inspirasie vir sy drukwerk uit sy omgewing, kultuur en sy herkoms. Die kunstenaar vier fasette van sy kultuur, lewenservarings en die Namibiese landskap. Elke kunswerk het ’n drukstyl en kleurgebruik wat die kunstenaar oor die jare bemeester het. Die uitstalling duur tot 19 Mei en toegang is gratis.

» Wired is ’n multimedia kunsinstallasie wat uit handgemaakte cyborgs bestaan wat deur middel van kunsmatige intelligensie op mense kan reageer. Hierdie installasies is deur Erik Schnack en Madryn Cosburn geskep en is ’n manier om hul besorgdheid uit te spreek oor hoe tegnologie die mensdom oorneem. Die uitstalling word deur die StArt Art-galery gefasiliteer, maar vind by die PC Center-gebou plaas. Dit open vanaand om 18:00 en ’n praatjie oor kuns sal in Frans aangebied word.



Dinsdag

» Sam Matengu bied The Black Light Portrait Party by die Goethe-Institut aan. Die werke draai om ultravoiletlig. Ultravoiletlig is bekend daarvoor dat dit op die daardie deel van die spektrum val wat vir die oog moeilik is om waar te neem. Hierdie reeks werke beeld Matengu se vermoë uit om ultravioletlig met sy kamera vas te vang. Die uitstalling duur tot 11 Mei. Besoek die Goethe-Institut se webtuise of Facebook-blad vir meer inligting.

» Die StArt Art-galery bied Tondi, deur Gerdis Stadtherr, aan. Stadtherr het tydens haar loopbaan ’n aantal solo-uitstallings gehad en hierdie uitstalling behels die bekendstelling van 'n omvattende katalogus, wat 'n groot deel van haar loopbaan dek. Deur inspirasie uit haar tuin en die natuur te put, weerspieël Stadtherr se keuse van sirkelvormige samestellings die sikliese aard van haar omgewing. Besoek www.whatsonnamibia.com vir meer inligting.

» Dinsdag is karaoke-aand by die Boiler Room by die Warehouse-teater. Dit begin om 20:00 en hou tot laataand aan. Toegang is gratis. Drankies is by die kroeg en etes by Flaunt beskikbaar.

» Fotografiedosent Djunior Svane bied werkwinkels in digitale fotografie vir beginner- en gevorderde studente aan. Vir meer inligting, skakel Djunior by 081 245 2279.



Woensdag

» Drum Café Namibia, in samewerking met Joe's Beerhouse, bied elke Woensdag van 18:00 tot 19:00 ’n openbare tromslaansessie in die boma by Joe’s aan. Almal is welkom. ’n Beperkte aantal djembe-tromme word voorsien, maar entoesiastiese tromslaners word aangemoedig om hul eie tromme saam te bring. Die sessies is gratis, maar donasies is welkom. Vir meer inligting, besoek “Ongoma trading as Drum Café Namibia” op Facebook, of hul webtuiste www.ongoma.com, of www.drumcafe.co.za./Namibia.php.

» Die NAGN bied Textiles and Textures aan. Die uitstalling bestaan uit ’n versameling kunswerke uit die Namibia Arts Association en die NAGN se permanente uitstallings. Die uitgesoekte stukke is van belang ten opsigte van hul gebruik van tekstiel of tekstuur. Ander kunstenaars se werke sal ook vertoon word. Die uitstalling begin om 18:00 en duur tot 5 Mei.

Donderdag

» Die jong, opkomede kunstenaar Rozanne Visagie stel haar passie vir kuns deur haar nuwe uitstalling DIVERCITY ten toon. Dit is van vandag af tot 9 Mei by die FNCC se restaurant te sien. Rozanne se werk bestaan uit die kombinering van verskillende mediums en hoe dit met mekaar reageer. Sy maak gebruik van penne, potlode, waterverf en pastelle. Belangstellendes kan na ’n verskeidenheid werke uitsien. Toegang is gratis en kinders is welkom. Besoek die FNCC se Facebook-blad vir meer inligting.

» Die NAGN bied BOOTH aan. Met hierdie uitstalling is kunstenaars genooi om grense binne ’n afgebakende fisieke en konseptuele ruimte uit te daag. Kunstenaars het ’n ruimte van 2 x 2 m ontvang om hul kuns te vertoon. Hierdie uitstalling kan daagliks by die NAGN besoek word. Vir meer inligting, besoek die NAGN se webtuiste of Facebook-blad.

» Die Jazz Etcetera-geleenthede by die Hilton se Kalabar vind elke Donderdag tussen 19:00 en 21:30 plaas en toegang is gratis. Die konserte is oop vir almal.

Kommentaar

Republikein 2024-09-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Stoke City 1 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 22° | 37° Eenhana: 18° | 38° Oshakati: 18° | 37° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 15° | 33° Omaruru: 15° | 35° Windhoek: 15° | 31° Gobabis: 12° | 32° Henties Bay: 11° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 11° | 32° Mariental: 12° | 34° Keetmanshoop: 11° | 31° Aranos: 11° | 33° Lüderitz: 13° | 21° Ariamsvlei: 10° | 30° Oranjemund: 14° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 19° | 35° Mbabane: 8° | 12° Maseru: 4° | 17° Antananarivo: 11° | 32° Lilongwe: 19° | 30° Maputo: 14° | 22° Windhoek: 15° | 31° Cape Town: 11° | 24° Durban: 13° | 18° Johannesburg: 6° | 19° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 13° | 28° Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.23/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067 Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla | Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe SerieA: Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Stoke City 1 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 22° | 37° Eenhana: 18° | 38° Oshakati: 18° | 37° Ruacana: 18° | 36° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 15° | 33° Omaruru: 15° | 35° Windhoek: 15° | 31° Gobabis: 12° | 32° Henties Bay: 11° | 21° Wind speed: 18km/h, Wind direction: NW, Low tide: 07:11, High tide: 13:35, Low Tide: 19:41, High tide: 01:54 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:33, Low Tide: 19:39, High tide: 01:52 Walvis Bay: 11° | 20° Wind speed: 21km/h, Wind direction: N, Low tide: 07:09, High tide: 13:32, Low Tide: 19:39, High tide: 01:51 Rehoboth: 11° | 32° Mariental: 12° | 34° Keetmanshoop: 11° | 31° Aranos: 11° | 33° Lüderitz: 13° | 21° Ariamsvlei: 10° | 30° Oranjemund: 14° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 12° | 25° Lubumbashi: 19° | 35° Mbabane: 8° | 12° Maseru: 4° | 17° Antananarivo: 11° | 32° Lilongwe: 19° | 30° Maputo: 14° | 22° Windhoek: 15° | 31° Cape Town: 11° | 24° Durban: 13° | 18° Johannesburg: 6° | 19° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 13° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.26 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.5 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.91 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.46 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.41 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1831.97 Down -0.38% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14246.86 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 622.23/OZ UP +1.35% | Copper US$ 4.31/lb DOWN -0.0032 | Zinc US$ 2 884.80/T DOWN -0.23% | Brent Crude Oil US$ 74.74/BBP DOWN -0.0019 | Platinum US$ 976.09/OZ DOWN -0.0067