Kalender
ELKE WEEK:
*Elke Saterdag tussen 07:00 en 12:00 word die Bio-Markt/Green Market by die Stephanus-kerk in Dr Kenneth Kaundastraat aangebied.
*Geniet elke Sondag koffie en koek by Farm Krumhuk. Dit kos N$80 vir volwassenes en sluit 2 stukke koek en “bottomless” koffie of tee in. Toegang vir kinders onder 6 is halfprys. Vir meer inligting, kontak 061 233 645. Besprekings is noodsaaklik vir groepe groter as 7 mense.
NOU AAN DIE GANG:
*My Family Affair, 'n versameling skilderye, juweliersware, keramiek en smidwerk deur Tamsin Bowra en haar man Michael kan tot 30 November by die Omba-galery in Windhoek besigtig word.
*In the meantime, 'n groepuitstalling deur onder meer Stephnie Mans, Ina Maria Shikongo, Lynette Musukubili, Tuli Mekondjo, Barbara Böhlke, Dörte Berner, Mitchell M Gatsi, Francois de Necker en Rudolf Seibeb, kan tans by die Project Room-galery besigtig word.
*The Zambians are coming, 'n versameling van kontemporêre visuele kuns uit Zambië word tot 19 Desember in die Nasionale Galery (NAGN) uitgestal.
VANDAG:
*'n Kersmark word vandag vanaf 10:00 tot 23:00 by die Goethe Instituut in Windhoek aangebied. Geniet tuisgemaakte verversings en eetgoed soos kartoffelpuffer (aartappelkoekies) en glühwein “slushies” saam met plaaslik vervaardigde items soos krale- en draadhandwerk, lampe, horlosies en beeldhouwerke, houtspeelgoed en kunsvlyt, asook prettige aktiwiteite vir die kinders.
*Wêreldmusiekdag word by die Frans-Namibiese Kultuursentrum met optredes deur Riaan Smit, Lin-Mari Coetzee en die Viva Kalahari Live Band. Dit begin om 18:00 en toegang is gratis.
*Nadine en Keanu bied vanaf 18:00 'n salsa-dansslypskool by die Z-Life Studio aan (Hugelstraat/NG-kerk Windhoek-Oos). Deelname beloop N$80 vir enkeles en N$150 per paartjie. Vir meer inligitng, kontak 081 744 4574 of 085 237 3033.
*Sluit om 18:30 aan by 'n “maanlig-drafsessie” (8 km & 15km) by die Farm Windhoek Urban Trails. Vir meer inligting, kontak 081 261 0551.
MôRE:
*Daar is vanaf 10:00 'n Kerskoekie-versieringsklas by Fachwerk in Swakopmund. Kinders van alle ouderdomme is welkom. Inskrywings kos N$130 per kind, wat sap en koekies insluit. Om plek te bespreek, kontak 081 385 0535.
*CJ Jacobs tree vanaf 10:00 op by 'n Movember-geleentheid ten bate van kankerbewusmaking vir mans by die Goanikontes Oasis aan die buitewyke van Swakopmund. Vir meer inligting, kontak 064 405 979/6 of [email protected].
*'n Opruimveldtog vind vanaf 08:00 tot 14:00 langs die kus plaas en 'n geldinsameling vir Have-a-Heart op Swakopmund. Die dag beloof prettige spanbou-aktiwiteite vir maatskappye, of blote pret saam met vriende. 'n Bedrag van N$2 000, geborg deur Seawork, is op die spel. Vir enige navrae, kontak [email protected] of [email protected], of 081 214 7474.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie