Kalender
Elke week
* Inspirasiemark by die Ou Kragstasie, waar tuisgemaakte happies en produkte te koop en plaaslike vermaak elke Saterdag vanaf 08:30 tot 15:00 aangebied word. Toegang is N$20 vir volwassenes en gratis vir kinders en pensioenarisse.
?
» The Village Farmer's Market skep 'n kalm atmosfeer waar jy kan kuier, vars plaaslike produkte kan koop en aan aktiwiteite soos joga en meditasie kan deelneem. Die geleentheid vind vanaf 08:00 tot 12:00 in Liliencronstraat plaas. Toegang is gratis.
* Die weeklikse Bio-Markt/Green Market by die Stephanus-kerk (3 Dr. Kenneth Kaundastraat) elke Saterdag vanaf 08:00 tot 12:00. Toegang is gratis.
Donderdag 8 Oktober
* Musiek, drankies en kuns by die Guest House Terra Africa om 18:30. Jy hoef slegs jou eie verfkwaste saam te bring (of daar te koop) en die res van die benodigdhede sal verskaf word. Kaartjies kos N$250 en sluit verwelkomingsdrankies en -happies in. 'n Kontantkroeg is beskikbaar. Kontak Schalk by 081 728 9574 vir besprekings.
Saterdag 10 Oktober
* Besoek die Omeya-mark op die landgoed aan die buitewyke van Windhoek vir 'n middag en aand se plesier. Daar is lekker kos, vars vleis en groente, varsgebak, kuns en kunsvlyt, prettige aktiwiteite vir die kinders, en vanaf 15:00 kan jy vermaak op die verhoog geniet. Vir meer inligting of besprekings, kontak Elmien by 081 155 400 of besoek [email protected].
* Kapana Feast by die Midgard Country Estate, begin om 12:00. Eet soveel soos wat jy wil teen N$180. Bespreek by 061 250 3888.
* Sound for Sight begin om 15:00 by die Doc Jubber-hokkieveld in Windhoek. Vanjaar se tema is Vision 2020. Fokofpolisiekar, Echo Vision, Blikweg, G-String, Vaughn Ahrens en Rick Coury is van die groepe en kunstenaars wat optree. Kaartjies is by Webtickets beskikbaar en word regstreeks uitgesaai.
* Ann Singer tree om 19:00 by Vintage Coffee Shop op. Kaartjies kos N$200 en is by Webtickets beskikbaar.
Donderdag 15 Oktober
* Dawie Prinsloo bied om 19:00 'n unieke “aandete-teater”-ervaring by Vintage Coffee Shop aan. Kaartjies kos N$80 en is by Webtickets beskikbaar.
Vrydag 16 Oktober
* Die 2020 FNB Schools Mountain Bike League gaan om 14:00 voort by IJG Trails in Kleine Kuppe.
Riaan Smit en vriende tree by The Barn (12 Acaciastraat, Suiderhof) vanaf 19:00 op. Kaartjies kos N$100 en kan by 081 757 1159 of [email protected] bespreek word.
Saterdag 17 Oktober
* Die Bybelgenootskap van Namibië bied die Bybelvieringsweek tot 25 Oktober aan. Jy kan draf, stap, fietsry of swem vir dié doel en jy kan self die afstand bepaal. Vir meer inligting kontak 083 333 777 of [email protected].
* Oktoberfest-ete by die Stellenbosch Tasting Room vanaf 11:00 tot 16:00.
Vrydag 23 Oktober
* Registreer vanaf 08:00 vir die jaarlikse Tour de Windhoek by die Pupkewitz Training Centre (langs Megatech in Edisonstraat) voor die eerste ronde (Dordabis) en die Team Time Trials (ronde 2) en Tony Rust/Daan Viljoen (ronde 3) vir môre. Die prysuitdeling met musiekoptredes vind om 19:00 plaas. Besoek today.com.na om te registreer of vir meer inligting.
Saterdag 24 Oktober
* Die vierde Oshikandela Trail Run by die Daan Viljoen-park. Die 9 km-roete om 07:00 en 6 km-roete om 07:15.
Vrydag 30 Oktober

Saterdag 31 Oktober
* Die Christian Private School op Hentiesbaai bied die Henties Mini Dash aan (60 km & 30 km MTB, 5 km pretdraf/staptog en kinderrit, asook 'n mini-ysterman 30 km MTB-roete en 5 km drafsessie). Inskrywings is nou oop. Kontak 081 221 5886 of Maryna by 081 200 2290.
* “Spooktacular”-gesinspretdag om 09:30 by die Atrium Lifestyle-sentrum op Swakopmund. Dra 'n kostuum! Gesigverf, kosstalletjies, musiek en pret vir die hele gesin!
* Sluit aan by Die Kraal vir 'n spesiale geleentheid, versteek tussen die bome van die Namibiese bosveld, met die "man in die hoed" Riaan Smit, wat sy wêreldklas- bluesmusiek saam met 'n spesiale gaskunstenaar sal opvoer. Daar sal kos, wyn en uitstekende musiek wees. Kaartjies kos N$150 en is by Webtickets beskikbaar.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie