KALENDER

Karin Eloff
?» 19:00 Oppiestoep om die Tafel! Geniet 'n aand van stories saam met Pietman, Andries Vermeulen en Arno van Zyl, asook ons eie Claus Schmidt en Lalie Kotze wat staaltjies deel by Windhoek Gimnasium. Bespreek 'n tafel vir ses teen N$2 000 per tafel of 'n enkelkaartjie vir N$350. Elke kaartjie sluit 'n ete, osstert met rys en groente, in.

?» 19:00 Vandeesmaand se Night Under The Stars by die Goethe-Institut spog met 'n regstreekse show van die vroulike rymkletser Ghetto Ballerina. Kaartjies is N$20. Kontak [email protected] vir meer inligting.

?» 20:00 Doctatainment bied aan Love the 80s met DJ Scott (SA) by die Grove Mall op die tweede vloer. Kaartjies kos N$120.

?

» 20:00 Ouskool hip hop, big beats, soul, funk en dansmusiek deur DJ Soulfood en DJ Musketeer by die Loft by die Warehouse-teater. Toegang by die deur is N$50.

?»12:00 Die Sekondêre Skool Dr. Lemmer en Hebron Construction bied aan Windhoek Spin City se vertoning môre by dié hoërskool in Rehoboth vir 'n aksiebelaaide geleentheid. Kaartjies kos N$60.

?» 08:30 Standard Bank se 7 km and 16 km X-Trail vind môre by Avisdam plaas. Besoek www.otbsport.com vir meer inligting.







?

» 19:00 Die Ventertjies & Heidi tree om 19:00 by die Omateko-kwekery by die NG Kerk Wes in Gobabis op en om 20:30 by die Rehoboth-stadsaal op Vrydag 14 Julie.





?



» 19:00 Zakes Mda se And the girls in their Sunday dresses, word aangebied deur NTN Backstage en geregisseer deur die Namibiër Vickson Hangula. Odile Muller en Sepiso Mwange verskyn daarin. 'n Tweede show vind op die 15de plaas. Kaartjies is N$80 vir volwassenes en N$50 for pensioenarisse, studente en kinders.







?

» 18:00 FNB se whiskyfees vind by Windhoek se Country Club plaas tot 22:00. Kaartjies is N$180 of N$200 by die deur. Beskikbaar by Computicket.

Kommentaar

Republikein 2024-11-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 32° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 23° | 36° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 33° Omaruru: 20° | 35° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 14° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 23° | 34° Mariental: 20° | 36° Keetmanshoop: 13° | 32° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 23° Ariamsvlei: 14° | 32° Oranjemund: 14° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 18° | 28° Mbabane: 18° | 35° Maseru: 16° | 30° Antananarivo: 17° | 28° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 22° | 38° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 19° Durban: 21° | 27° Johannesburg: 19° | 32° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 32° Harare: 19° | 30° #REF! #REF!