Kalfie stamp Melania amper om

Melania Trump, die Amerikaanse presidentsvrou, se besoek aan Kenia het nie sonder voorval verloop nie.

’n Veiligheidswag het haar vinnig te hulp gesnel toe ’n oorgretige olifantkalfie die presidentsvrou amper omgestamp het.

Sy het die David Sheldrick-wildlewetrust Vrydag saam met die Keniaanse presidentsvrou, Margaret Kenyatta, besoek.

’n Lyfwag het Trump vinnig te hulp gesnel. Sy het agteruit gesteier, is regop gehelp en het toe gelag oor die voorval. Sy het daarna die kalfie met ’n bottel gevoer.

Trump se besoek aan lande in Afrika is haar eerste solo-besoek as presidentsvrou. Sy het reeds Ghana en Malawi besoek. Haar kort toer het in in Egipte geëindig waar sy die piramiedes besoek het. - Netwerk24/NBC/ SkyNews

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!