Kameelperde nou internasionaal beskerm
Kameelperde spog nou met internasionale beskerming.
Die meerderheid van die 183 lidlande by die Konvensie vir die Handel in Bedreigde Spesies (Cites) se 18de beraad (Cop18) in Genève in Switserland, het gister gestem dat kameelperde op Aanhangsel II gelys moet word.
Dit beteken beperkte handel in langnekke sal voortaan gereguleer en gemonitor word.
Dr. Julian Fennessy, direkteur van die Giraffe Conservation Foundation wat in Namibië gesetel is, het vanoggend aan Republikein gesê dit is 'n positiewe stap vorentoe vir kameelperdbewaring.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie