Kameras rol vir ‘Woestynpsalm’
Die span van die Namibiese rolprent Woestynpsalm het Maandag met verfilming begin. Hier is die filmspan, wat bestaan uit die kameraman Rex Sang, die klankman Benjamin Jacobs, die skrywer en regisseur, Ben van der Walt en Andeline Wieland wat die hoofrol van Nadia vertolk, besig om ’n toneel in Klein Windhoek te skiet. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie