Karasburg-omgewing vroegoggend deur aardbewing getref
'n Aardbewing van 4,6 op die Richterskaal het om 05:55 Sondagoggend sowat 95 kilometer noordoos van Karasburg voorgekom.
Berigte hieroor het op die webblad van die Amerikaanse geologiese opname sowat as volcanodiscovery.com verskyn.
Dit is nie bekend hoe wyd dit gevoel is nie.
Berigte hieroor het op die webblad van die Amerikaanse geologiese opname sowat as volcanodiscovery.com verskyn.
Dit is nie bekend hoe wyd dit gevoel is nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie