Karnavaltyd in Windhoek uit die blokke
Die jaarlikse Windhoek Karnaval, of Wika, is Saterdag met die viering van die Biwak amptelik uit die blokke. Dr. Holger Mentzel (heel regs), Wika se president, spreek die feesgangers toe, terwyl die "Prinzenpaare 2018" vir oulaas deel is van die seremonie. Links is die 2018 Prinzenpaar, regs van hulle is 2018 se Juka-prins (in die oranje hemp) en die "KiKaWi-Prinzenpaar". Foto Agnes Hoffmann
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie