Karringmelk-en-cheddar-brood
Karringmelk-en-cheddar-brood

Karringmelk-en-cheddar-brood

Karin Eloff
Jy kan die brood aanpas soos jy daarvan hou; enige kaas of krui is welkom by sy ses bestanddele.

10 - 12 snye

• 1 pakkie (500 g) bruismeel

• 100g (250 ml) cheddarkaas, gerasper

• 30 ml roosmaryn, gekap

• 5 ml sout

• 5 ml varsgemaalde swartpeper

• 1 houer (500 ml) karringmelk

Verhit oond tot 190ºC. Gooi al die droë bestanddele in 'n groot mengbak. Voeg karringmelk by en meng met 'n houtlepel totdat alles deeglik gemeng is. Skep beslag in 'n broodpan van 21 x 11 cm wat met kleefwerende kossproei gespuit is. Bak vir 35 - 40 minute of tot 'n toetspen skoon uitkom. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!