Kasjmir-opstand ontaard in bloedbad

Minstens 20 mense is dood en 70 beseer in die Kasjmir-streek nadat militante en regeringsmagte Sondag slaags geraak het, berig die BBC.

Vier burgerlikes is dood toe die polisie losgebrand het op betogers wat klippe gegooi het.

Amptenare in die Kasjmir-streek sê dit is dié woelige streek se ergste lewensverlies op een enkele dag in jare.

Die Kasjmir-streek was jare lank die middelpunt van gevegte tussen Indië en Pakistan.

Dié lande maak ten volle aanspraak op Kasjmir, maar regeer die gebied gedeeltelik. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!