Keetmanshoop se top renjaers

Tanja Bause
Een van die hoogtepunte op die Namibiese veldren-kampioen­skapkalender het einde Mei weer plaasgevind.
Die Keetmanshoop Off Road-klub is in 1994 deur Susara Karsten, Marica Retief, Koos Retief, Danie Karsten, Wimpie Becker, Rocco Strydom, Jabus du Toit en Riaan Steenkamp gestig.
Toe Koos Retief in 2001 oorlede is, was die klub vir agt jaar onaktief, maar aan die begin van 2009 het Danie Retief, Buks Blaauw en Delano Nel weer die klub aan die gang gekry en kort voor lank is daar weer ’n veldren op Keetmanshoop gehou. Te danke aan die sukses daarvan, het die geleentheid weer ’n hoogtepunt op die plaaslike veldren-kalender geword.
Vanjaar se wenners in hul onderskeie kategorie is:
Pypkarre (aangepas)
1. Danie Retief en Nico van Zyl
2. PW Karsten
Pypkarre
1. Gert Luus en Roan Minnaar
2. Jan Stadler en Thomas Potgieter
Standaard
1.Albert Esterhuyse en Ernie Bekker
Algehele wenners
1. Danie Retief en Nico van Zyl
2. Gert Luus en Roan Minnaar
3. Albert Esterhuyse en Ernie Bekker
Vierwielmotorfietse
1. Gert Luus
2. Omar Cloete
3. Shannon Rowland
Tweewielmotorfietse
Kleiner as 250cc
1. Tom Moths
2. Neels Aggenbach
Groter as 250cc
1. Johann van der Hoven
2. Barend van der Hoven
3. Michael van der Hoven
Algehele wenners: Tweewielmotorfietse
1. Tom Moths
2. Johann van der Hoven
3. Barend van der Hoven
Die organiseerders bedank al die borge, tydhouers en beamptes vir hul tyd en toewyding.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!