Kennis is mag
Kennis is mag

Kennis is mag

[email protected]
Adolf Kaure
Adolf Kaure

Die brein is ’n spier. Net soos enige ander spier in die ligaam benodig dit ook oefening. En wat is beter oefening vir die brein as om te lees.

My wiskunde-onderwyseres op hoërskool het my gewaarku al is ek ’n slim leerling moet ek dit nie vanselfsprekend aanvaar nie. Sy het gesê al die potensiaal wat ek daardie tyd in graad 10 gehad het, kan verdwyn as ek nie hierdie spier ontwikkel nie.

Daardie tyd was ek nog ’n tiener en het my oë in die klas rondgedwaal, want ek was te besig om al die pragtige meisies dop te hou en om in my eie wêreld van fantasie weg te raak. Gelukkig het ek haar raad gevolg en hard gestudeer en ek het matriek met lof geslaag.

Ek het van daardie dag af ’n kultuur van lees aangeneem en besluit om te lees is baie belangrik vir my ontwikkeling, nie net as ’n leerling nie, maar vir my as mens ook.

Vandag is ons bevoorreg om dinge soos internet te hê waar ons klomp inligting kan lees en leer.

Baie van vandag se jong mense misbruik die internet en gebruik dit om onnodige dinge op te soek en kyk soos pornografie, oor mekaar te skinder op WhatsApp en speletjies te speel.

Net soos ’n atleet, wat vyf keer per week na die gimnasium gaan om vir ’n wedstryd voor te berei en fiks te word, moet ons almal dit ernstig vat om kennis ’n prioriteit te maak.

Die wêreld het nou verander. Dit is nie meer die fisieke sterk mens wat die voordeel in die lewe het nie, maar die persoon wat baie dinge weet en weet hoe om dit tot sy voordeel te gebruik om ’n beter lewe vir homself te skep.

Elke persoon wat ’n vaardigheid aanleer wat ander mense nie het nie, is in ’n baie goeie posisie. Die persoon kan sy kennis en vaardighede op baie verskillende maniere verkoop.

Hierdie persoon kan seminare aanbied en ander mense van sy vaardighede leer en geld daaruit maak. Dit is ook makliker vir hierdie persoon om meer suksesvol in sy lewe te wees teenoor iemand wat minder kennis het.

Soos hulle sê kennis is mag. Nou dat die graad 11’s en 12’s se uitslae uitgekom het, is dit duidelik dat die leerlinge wat hard studeer het ’n beter toekom vir hulself geskep het.

Vir die ander leerlinge wat ander dinge ’n prioriteit gemaak het, is dit ’n les om boeke ernstig op te neem en iets te doen om kennis te versamel in onderwerpe waaroor hulle passievol en waarin hulle talentvol is.

Kommentaar

Republikein 2024-09-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Real Betis 1 vs 2 Mallorca | Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford #REF! Currency: GBP to NAD 23.12 | EUR to NAD 19.29 | CNY to NAD 2.46 | USD to NAD 17.3 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.16 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.72 | USD to AOA 933.05 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.66 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1596.98 | USD to ZAR 17.32 | USD to ZMW 26.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14269.55 Up +0.16% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31022.54 Down -0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 645.50/OZ UP +0.73% | Copper US$ 4.47/lb UP +3.41% | Zinc US$ 3 015.50/T UP 4.27% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP UP +0.68% | Platinum US$ 980.29/OZ UP +2.32% #REF!