Kenyatta kraai weer koning

Kenia
NAMPA
Senuweeagtige Keniane het gister gewag op reaksie van die opposisieleier, Raila Odinga, oor pres. Uhuru Kenyatta se verkiesingsege wat diep etniese spanning in Kenia ontketen het.

Odinga, ‘n veteraanpolitikus, het vir die vierde agtereenvolgende keer ‘n verkiesingsnederlaag gely.

Die aankondiging van Kenyatta se oorwinning, met ‘n marge van 98 persent vanweë Odinga se boikot van die verkiesing, het tot woede in krotbuurte gelei waar inwoners buitebande aan die brand gesteek en die polisie met klippe bestook het.

Onlustepolisie het op hul beurt traangas afgevuur in voorvalle wat nou alledaags in sommige van Nairobi se woonbuurte en Odinga se vesting in die weste van Kenia geword het. – Nampa/AFP

Kommentaar

Republikein 2025-01-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 18° | 33° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 20° | 35° Oshakati: 23° | 34° Ruacana: 21° | 36° Tsumeb: 20° | 31° Otjiwarongo: 19° | 31° Omaruru: 21° | 35° Windhoek: 18° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 18° | 23° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 22° | 35° Mariental: 24° | 37° Keetmanshoop: 22° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 20° | 33° Ariamsvlei: 23° | 39° Oranjemund: 17° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 22° | 33° Lubumbashi: 16° | 19° Mbabane: 14° | 27° Maseru: 17° | 33° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 18° | 24° Maputo: 22° | 33° Windhoek: 18° | 33° Cape Town: 20° | 23° Durban: 20° | 27° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 17° | 25° Harare: 16° | 23° #REF! #REF!