Kerke vergelyk aborsie met volksmoord
Godsdienstige groepe wat teen die wettiging van aborsie gekant is, voer aan vroue het geen reg om hul swangerskappe te beëindig nie.
Ester Kamati – Die Alliansie van Christelike Kerke in Namibië (ACCN) het verlede Vrydag – tesame met die Koalisie van Kerke, die Raad van Kerke in Namibië (CCN) en ander gods
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie